INFO VOORAF: Zondag 16 maart 2003 was Kaapstad voor de 26e keer het decor voor de Argus Pick&Pay Cycle Tour. Telde de eerste editie ongeveer 500 deelnemers. De laatste editie bracht ongeveer 45.000 deelnemers aan de start. Start en finish zijn in Kaapstad. De race gaatom het Kaapse schiereiland over een afstand van 110 kilometer. De snelste man en vrouw worden beloond met 100.000Rand (ongeveer 12.000 Euro). In de eerste groep gaan ongeveer 200 professionele renners van start waaronder dit jaar Jens Heppner en Alberto Elli tot de bekendste hoorden. De winst bij de mannen ging naar de Zuid Afrikaan Malcolm Lang.Ook is er een aparte tandemrace met ruim 500 tandems aan de start. Jan Mulder kwam dit jaar voor de 9e keer aan de start van deze geweldige tandemrace die hij in 1996 en 2000 op zijn naam schreef. Dit jaar was Pascal Schoots zijn teamgenoot. Hieronder volgt een impressie.


Pascal Schoots en Jan Mulder het nie gewen nie in padsprint

Suid Afrika se gewoone sonnige weer was die week voor vanjaar se Argus fietstoer deur ‘n bietjie reen onderbreuk.
Dit het die IZA ploeg van Olympiese goud medalje wenner Jan Mulder nie gestop nie. Mulder en sy voorrijder Pascal Schoots het die beste van die situasie gemaak om hul begin van seisoen oefening in te kry.
Mulder het ook die laaste twee weeke van Februarie in Lanzerot gespandeur, waar hy sy viksheid voor die Suid Afrikaanse wedstryd voorberij het. Schoots het die tweede week saam geoefen toe hy van sy werk kon ontsnap.
Die IZA ploeg het toe in Suid Afrika aangekom, en hulle in die kusdorp van Gordon’s Baai gebaseer. Die mooi plek is idiaal vir Europese fietsryers wat hul koue winter wil ontsnap. Erik Zabel, Mario Cipollini en Tour de Frans wenner Jan Ullrich is van die bekende renners wat al tussen die pragtige fynbos van Kaapstad gery het.
Die Nederlanders wat saam na Kaapstad gekom het is die afrigter van die Nederlandse Bond vir Aangepaste Sports, Tonnie Mansvelders, wie soms in die kattebak van die huur motor moes klim, omdat daar te min plek in die auto was.
Bert Boom, of “Doctor Shimano” is ‘n groot naam in Shimano Nederland en was mechanic, masseur, kok en komediant vir die Nederlandse IZA ploeg. Hy het ook heelwat ervaaring en is al twee keer wereld kampioen op die fiets.
Wynand van Gortel is saam as oefen maat vir Jan Mulder nadat Schoots terug gevlieg het. Hy het ook die Argus toer op ‘n solo fiets gery.
Bram Bongers, vriend van Jan Mulder, is saam as chauffeur, en het ook die Argus toer solo gery nadat hy in 2001 op ‘n tandem met Mulder gery het.
Die Argus toer self was ‘n mooilikke saak vir die IZA ploeg. Die swaar klimme was hard op die Nederlanders wat nie lank gelede in die sneeu was. Hulle moes teen Suid Afrikaners ry wat lank in die somer son oor die berge gery het.
Na elke klim moes die IZA tandem veg om in die wedstryd te bly, maar met twee kilometer voor die eindstreep was Mulder en Schoots weer in die kopgroep.
Die Suid Afrikaaners het die einde goed geken en het die Nederlanders onbewus gekry toe die sprint begin. Suid Afrika se Andrew McLean’s Cycle Lab tandem ploeg het die dag gewen.
Mulder en Schoots het hard geveg en tussen die voorste vyf tandems ge-eindig, maar die koerant het onregverdig gese dat daar ‘n tien sekonde tyd gaaping was.
Die Argus toer is die enigste wedstryd waar Jan Mulder teen open geklassifiseerde tandems kan ry, en waar hy sy egte krag as ‘n wereld klas renner kan bevestig.

Volgende jaar is Jan Mulder terug in sonnige Suid Afrika, waar hy die Argus wil wen. Dit sal sy tiende rid in die wereld beroemde wedstryd wees.