TANDEMTEAM BART BOOM – JAN MULDER SUCCESVOL IN CAPE TOWN Klik voor Nederlands verslag

INFO VOORAF:
Zondag 14 maart 2004 was Kaapstad voor de 27e keer het decor voor de Argus Pick&Pay Cycle Tour. Telde de eerste editie ongeveer 500 deelnemers. De laatste editie bracht ongeveer 45.000 deelnemers aan de start. Start en finish zijn in Kaapstad. De race gaatom het Kaapse schiereiland over een afstand van 110 kilometer. De snelste man en vrouw worden beloond met 100.000Rand (ongeveer 12.000 Euro). In de eerste groep gaan ongeveer 200 professionele renners van start die in de week vooraf deelnamen aan De Giro del Capo. De winst bij de mannen ging naar de Italiaanse prof Antonio Salamone.Ook is er een aparte tandemrace met ruim 600 tandems aan de start. Jan Mulder kwam dit jaar voor de 10e keer aan de start van deze geweldige tandemrace die hij in 1996 en 2000 op zijn naam schreef. Dit jaar was Bart Boom teamgenoot. Hieronder volgt een impressie.


Bart Boom en Jan Mulder het gewen in padsprint

Suid Afrika se gewoone sonnige weer was die week voor vanjaar se Argus fietstoer wonderlik warm..
Dit het die IZA ploeg van Olympiese goud medalje wenner Jan Mulder nie gestop nie. Mulder en sy voorrijder Bart Boom het die beste van die situasie gemaak om hul begin van seisoen oefening in te kry.
Die IZA ploeg het toe in Suid Afrika aangekom, en hulle in die kusdorp van Summerset Wes gebaseer. Die mooi plek is idiaal vir Europese fietsryers wat hul koue winter wil ontsnap. Erik Zabel, Mario Cipollini en Tour de Frans wenner Jan Ullrich is van die bekende renners wat al tussen die pragtige fynbos van Kaapstad gery het.
Die Nederlanders wat saam na Kaapstad gekom het is die soigneur van die Nederlandse Bond vir Aangepaste Sports, Rudi Bergmans,en
Bert Boom, of “Doctor Shimano” is ‘n groot naam in Shimano Nederland en was mechanic en komediant vir die Nederlandse IZA ploeg. Hy het ook heelwat ervaaring en is al twee keer wereld kampioen op die fiets.

Die Argus toer self was ’n mooie saak vir die IZA ploeg. Die swaar klimme was hard op die Nederlanders wat nie lank gelede in die sneeu was. Hulle moes teen Suid Afrikaners ry wat lank in die somer son oor die berge gery het.
Na elke klim moes die IZA tandem veg om in die wedstryd te bly, maar op top van Suiker Bossie met 18 kilometer voor die eindstree) was Mulder en Boom in die kopgroep.
Die Nederlandse koppel het die einde goed geken en het die Suid Afrikaaners onbewus gekry toe die sprint begin. Boom/Mulder het die dag gewen met 20 cm van 4 tandems in de padsprint.

Die Argus toer is die enigste wedstryd waar Jan Mulder teen open geklassifiseerde tandems kan ry, en waar hy sy egte krag as ‘n wereld klas renner kan bevestig.

Volgende jaar is Jan Mulder terug in sonnige Suid Afrika vur die 11e editie!

Bart Boom en Jan Mulder in actie